Kurt Vlok was vir baie lank die leier van ‘n gevreesde bende in die Paarl. Deur die genade van die Here het hy tot inkeer gekom, en MCM het sy hand hierin gevat. In hierdie podcast vertel hy van sy pad vanuit die donker na die lig. Hy deel ook rondom sy betrokkenheid by radio en media en hoe hy dink hy dit kan gebruik om ander jong mense te bereik.

 

Luister hier na die podcast!